Jaarboeke

EU-lekgotla 803


 
Modulekode AKV 803
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die EU-lekgotla sal studente voorsien van ’n kritiese forum om hulle navorsingsvoorstelle aan te bied en te bespreek.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 14 uur gedurende die jaar
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences